Dit is vir ons heerlik om die nuut geïmplementeerde aanlyn lidmaatskap bestuurstelsel vir die Groter Johannesburgse Sakekamer (GJS) aan jou, ons lede, bekend te stel. Die stelsel laat die GJS toe om ʼn meer professionele en effektiewe diens aan ons lede te bied. As ʼn gewaardeerde lid sal jy toegang kry tot ʼn verskeidenheid van aanlyn toerusting en kragtige bestuurs sagteware wat jou weer sal bemagtig om jou besigheid te groei. Klik hier vir HULP
Welkom...Ons is bly jy is hier.